01/00

In Januarie het Reneé by 'n nuwe werk, "Alberta Child Welfare Services" begin werk. Dit was aanvanklik goor (sy moes na 'n ander tak skuif wees die te korte en sy het vreelik baie van die eerste kantoor se mense gehou), maar sy geniet dit nou.


09/05/02