10/00

Renee het 'n verrassingspartytjie vir my gereel met 'n klomp vriende ens – (Werner, Martie, Derek, Anne-Marie, David, Lisa, Brian Duckett ens).

Oktober, soos gewoonlik in my lewe was 'n maand van verandering. Werner is weg by Neles om 'n nuwe betrekking te aanvaar en dit het my laat dink om die dinge te doen. Ek het besluit om my eie saak te begin en ek het toe einde van Oktober “Zebra Projects Inc” inkorporeer. Zebras is Renee se gunsteling diere en ek wou 'n  Afrika tema hę, so dit was 'n eenvoudige besluit. Ek het meeste van Oktober aan hierdie saak spandeer. Julle kan van my blad by http://www.ZebraProjectsInc.com besigtig!

 


09/05/02