Die res van September het ons probeer opvang by die werk en skool. Renee het darem ook tyd gekry om die poelkamer in die keller reg te maak. Ons werk so stadigaan aan die huis se 70's "retro look" - die ergste wat oor bly is die helder oranje tapyt in DJ's se kamer bo die motorhuis!