Aankoms!
Reneé se broer Nico het hierdie foto van ons aankoms te Calgary geneem, laat die nag van 9 Oktober 1997:
Daar was nog 'n bietjie sneeu op die grond en hier speel Lincoln met ons huurhuis in die agtergrond:
20/01/99