"Fast ball" Toernooi Calgary 1998.
Lincoln het mos "fast ball" gespeel vir die "Ranchlands Community
Association", die woonbuurt. Hulle het onder andere in 'n toernooi in Calgary
gespeel (in die week was dit gewoonlik Maandae en Woensdae aande om 18:30.
Die ouers kom almal en sit langs die veld. Mens moet skree "good eye" as
die kind die bal gelos het en nie 'n "strike" teen hom kry nie. As die
kind die bal raak slaan, en hy word uitgehaal by die eerste basis, moet
'n mens sê "RBI" (Run Batted In). As jou kind it goeds doen, sê
'n mens "That's my kid!" Hier is 'n paar foto's:


20/01/99