André &Linda van Dijk '99


Linda en D.J. met die kunsmatige oorbel en die ge"spiked" hare.


Lincoln (met die "Nerd" klere), Andre, Linda en D.J.


Andre en Linda skryf E-Pos na baie rooiwyn.


Linda en Andre in die Calgary Toring.


Jacques, D.J. en Linda in die Calgary Toring.


Linda en Jacques toets die ribbetjies.


Andre en Linda na die ribbetjies.


Andre in die "Indian Trading Post" in Banff. (Ouboet met sy poot op hom is 'n Grizzly)


Linda, Andre, Reneé, Lincoln en D.J. op die Banff Springs Hotel se stoep.



Twee foto's van Lake Moraine.


Linda, Jacques, Lincoln, Reneé en D.J. te Lake Moraine.


Andre by Lake Moraine. Die teken waarsku dat daar 'n Grizzly in die area is.


Lake Louise.


Linda bo op Sulphur Mountain.



Peyto Lake.



Athabasca Gletser. Die teken waarsku jou dat daar groot gate in die gletser is. Iemand is die vorige jaar so 'n hanetreetjie van waar ons gestaan het dood toe hulle in so 'n gat geval het.


Middagete in Jasper.


Sjinesekos te Kelowna.


Capilanobrug.


Andre op die veerboot oppad na Victoria.


Andre en Linda by die pastabuffetplek.


Andre by Victoria se hawe.


"Mr Lincoln" by Butchart Gardens.


Kuhn familie by ons kampplek te Abbotsford.


Andre en Jacques braai Salm oor die vuur te Lake Alice.


Die kampplek te Lake Okanagan - kyk net hoe los die mense hulle goed buite as hulle weggaan.


21/12/99