Edmonton '99



Bo: Die provinsiale gebou.

Bo: "West Edmonton Mall" se duikboot vloot - meer duikbote as die Kanadese vloot!

Bo: Die dolfyntenk.

Bo: Die boot binne die vistenk binne die "Mall".

Bo: Die Grote!



Die swembadarea is so groot dat hulle "bungee" bo die swembad.


21 Desember '99