Pine Lake Kamp '99



Bo is die kamp. Links is die van Dijk en Deyzel slaapplek. Regs is die kampkombuis en agter is die verskillende tente van die res van die mense.


Bo is die groot tafel waar almal gesit vir die Jambalaya.


21 Desember '99