Sep '99

Nuus vir September is dat my broer getrou het - hy en sy nuwe vrou was in Julie hier om te kyk. Hulle het by binnelandse sake gaan trou nadat hulle terug is Suid-Afrika toe. My ma het 'n ligte hartaanval gehad, maar is OK.

Verder was dit maar dieselfde ou storie. Ek het baie ure gesit om die final afrondingswerk klaar te kry op my projek.


03 Des 99